Eksodus 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Israeliete dit sien, sê hulle vir mekaar: “Wat is dit dié?” want hulle het nie geweet wat dit is nie. Toe sê Moses vir hulle: “Dit is die brood wat die Here vir julle gee om te eet.

Eksodus 16

Eksodus 16:10-19