Eksodus 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hulle Elim verlaat het, het die hele volk Israel in die Sinwoestyn aangekom wat tussen Elim en Sinai lê. Dit was op die vyftiende van die tweede maand nadat hulle uit Egipte getrek het.

Eksodus 16

Eksodus 16:1-4