Eksodus 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het die Here aangeroep, en die Here het hom 'n stuk hout gewys. Hy het dit toe in die water gegooi, en die water het soet geword.Daar het die Here die volk op die proef gestel en daar het Hy vir hulle 'n vaste reël neergelê.

Eksodus 15

Eksodus 15:18-27