Eksodus 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarlik, toe die perde van die farao met strydwaens en bemanning die see ingegaan het, het die Here die water van die see oor hulle laat terugvloei, maar die Israeliete het op droë grond daardeur gegaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:17-20