Eksodus 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Egiptenaars het hulle agtervolg, en al die strydwaens van die farao met bemanning en leërmag het hulle ingehaal terwyl hulle besig was om by die see kamp op te slaan, naby Pi-Hagirot regoor Baäl-Sefon.

Eksodus 14

Eksodus 14:4-19