Eksodus 14:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het sy hand oor die see uitgesteek, en die Here het daardie hele nag die water met 'n sterk oostewind weggedryf, sodat die water oopgekloof en die see daar drooggelê is.

Eksodus 14

Eksodus 14:19-27