Eksodus 14:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red, want soos julle die Egiptenaars nou daar sien, sal julle hulle nooit weer sien nie.

Eksodus 14

Eksodus 14:4-17