Eksodus 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die feesdag moet elkeen vir sy kinders vertel: ‘Dit is oor wat die Here vir my gedoen het toe ek uit Egipte getrek het.’

Eksodus 13

Eksodus 13:1-14