Eksodus 13:21-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

21. Die Here het bedags met 'n wolkkolom voor hulle uit gegaan om vir hulle die pad te wys en snags met 'n vuurkolom om vir hulle lig te verskaf, sodat hulle dag en nag kon trek.

22. Die wolkkolom bedags en die vuurkolom snags het altyd voor die volk gebly.

Eksodus 13