Eksodus 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke eerste hingsvulletjie van 'n donkie moet julle egter met 'n skaap loskoop. As julle hom nie kan loskoop nie, moet julle sy nek breek. Julle moet ook al julle eersgebore seuns loskoop.

Eksodus 13

Eksodus 13:3-19