Eksodus 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

As 'n huisgesin te klein is vir 'n lam, kan 'n man en sy naaste buurman dit onder mekaar verdeel volgens die getal persone. Julle moet die lam deel volgens elkeen se behoefte.

Eksodus 12

Eksodus 12:1-8