Eksodus 12:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die deeg wat hulle uit Egipte saamgebring het, het hulle ongesuurde roosterkoeke gebak: dit was sonder suurdeeg omdat hulle uit Egipte gejaag is en nie kans gehad het om eers vir hulle padkos klaar te maak nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:32-40