Eksodus 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bloed aan die huise waarin julle is, sal 'n teken wees: waar Ek die bloed sien, sal Ek die huis oorslaan, en die vernietigende slag waarmee Ek Egipte gaan tref, sal julle nie tref nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:12-16