Eksodus 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses en Aäron het toe na die farao toe gegaan en vir hom gesê: “So sê die Here die God van die Hebreërs: Hoe lank gaan jy nog weier om jou aan My te onderwerp? Laat my volk gaan om My te dien!

Eksodus 10

Eksodus 10:1-12