Eksodus 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe laat die farao vir Moses roep en sê: “Gaan dien die Here! Julle vrouens en kinders kan saamgaan, maar julle kleinvee en julle grootvee moet hier agterbly.”

Eksodus 10

Eksodus 10:18-28