Eksodus 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe laat die Here die wind verander in 'n sterk westewind wat die sprinkane opgeskep het en in die Rietsee gegooi het. Daar het nie een enkele sprinkaan in die hele Egiptiese gebied oorgebly nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:17-25