Eksodus 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is toe slawedrywers oor hulle aangestel om hulle met dwangarbeid te onderdruk. Hulle moes die voorraadstede Pitom en Rameses vir die farao bou.

Eksodus 1

Eksodus 1:2-14