Efesiërs 6:23-24 Afrikaans 1983 (AFR83)

23. Vrede vir die broers, en liefde en geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!

24. Die genade sal by almal wees wat vir ons Here Jesus Christus met onverganklike liefde liefhet.

Efesiërs 6