Efesiërs 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie dat iemand julle met allerlei onwaarhede mislei nie, want daardeur kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is.

Efesiërs 5

Efesiërs 5:1-11