Efesiërs 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was.

Efesiërs 5

Efesiërs 5:1-9