Efesiërs 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Een wat neergedaal het, is ook die Een wat opgevaar het bo alle hemelruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:9-11