Efesiërs 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek druk julle dit op die hart, ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:1-6