Efesiërs 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.

Efesiërs 2

Efesiërs 2:1-12