Efesiërs 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is.

Efesiërs 2

Efesiërs 2:14-22