Efesiërs 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur sy dood aan die kruis het Hy 'n einde gemaak aan die vyandskap en dié twee met God versoen en tot een liggaam verenig.

Efesiërs 2

Efesiërs 2:9-18