Die Openbaring 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sprinkane het gelyk soos perde wat regstaan vir oorlog. Op hulle koppe was daar iets soos krone wat gelyk het asof dit van goud is. Hulle gesigte was soos die gesigte van mense.

Die Openbaring 9

Die Openbaring 9:5-12