Die Openbaring 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die engel die wierookbak geneem, dit met die vuur van die altaar volgemaak en dit op die aarde uitgegooi. Daar het donderslae, dreunings, weerligstrale en 'n aardbewing gekom.

Die Openbaring 8

Die Openbaring 8:1-8