Die Openbaring 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n arend hoog in die lug sien vlieg, en ek het hom met 'n harde stem hoor skreeu: “Wee, wee, wee die bewoners van die aarde wanneer die ander drie engele op hulle trompette gaan blaas.”

Die Openbaring 8

Die Openbaring 8:7-13