Die Openbaring 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees en hulle na die fonteine met die water van die lewe lei; en God sal al die trane van hulle oë afdroog.”

Die Openbaring 7

Die Openbaring 7:10-17