Die Openbaring 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het ek vier engele by die vier hoeke van die aarde sien staan. Hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat daar geen wind op die land en op die see en teen enige boom sou waai nie.

Die Openbaring 7

Die Openbaring 7:1-3