Die Openbaring 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Lam die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar die siele gesien van die mense wat doodgemaak is omdat hulle aan die woord van God en aan die getuienis van Jesus vasgehou het.

Die Openbaring 6

Die Openbaring 6:2-12