Die Openbaring 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Hy die derde seël oopmaak, het ek die derde lewende wese hoor sê: “Gaan uit!”Ek het gesien: daar was 'n swart perd. Sy ruiter het 'n skaal in sy hand gehad.

Die Openbaring 6

Die Openbaring 6:1-14