Die Openbaring 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het ek 'n sterk engel gesien wat met 'n harde stem uitroep: “Wie is waardig om die boek oop te maak deur die seëls daarvan te breek?”

Die Openbaring 5

Die Openbaring 5:1-8