Die Openbaring 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voor die troon was dit soos 'n spieëlgladde see, helder soos kristal.Naby, rondom die troon, was daar vier lewende wesens, vol oë van voor en van agter.

Die Openbaring 4

Die Openbaring 4:4-7