Die Openbaring 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen wat die oorwinning behaal, sal sulke wit klere dra. Ek sal nooit sy naam uit die boek van die lewe uithaal nie, en Ek sal voor my Vader en voor sy engele verklaar dat hy aan My behoort.

Die Openbaring 3

Die Openbaring 3:1-10