Die Openbaring 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sê: “Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie,” en julle weet nie dat julle ellendig en beklaenswaardig is nie, arm, blind en kaal.

Die Openbaring 3

Die Openbaring 3:7-22