Die Openbaring 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal niks meer wees wat deur God vervloek is nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad wees, en sy dienaars sal Hom dien.

Die Openbaring 22

Die Openbaring 22:2-4