Die Openbaring 22:20-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

20. Hy wat dit alles getuig, sê:“Ja, Ek kom gou!”Amen! Kom, Here Jesus!

21. Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.

Die Openbaring 22