Die Openbaring 21:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.”En daarna sê Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”

Die Openbaring 21

Die Openbaring 21:1-14