Die Openbaring 20:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geseënd en heilig is dié wat aan die eerste opstanding deel het. Oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met Hom die duisend jaar lank regeer.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:3-7