Die Openbaring 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die draak, die slang van ouds, wat die duiwel en die Satan is, gegryp en hom vir duisend jaar vasgebind.

Die Openbaring 20

Die Openbaring 20:1-4