Die Openbaring 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dít het julle darem in julle guns: julle verafsku wat die Nikolaïete doen, net soos Ek dit ook verafsku.

Die Openbaring 2

Die Openbaring 2:5-12