Die Openbaring 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan elkeen wat die oorwinning behaal en tot die einde toe volhou om te doen wat Ek wil hê, sal Ek mag en gesag oor die nasies gee.

Die Openbaring 2

Die Openbaring 2:18-29