Die Openbaring 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die engel vir my: “Skryf op: Geseënd is hulle wat na die bruilofsmaal van die Lam uitgenooi is.”Verder sê hy vir my: “Dit is die woorde van God, en hulle is waar.”

Die Openbaring 19

Die Openbaring 19:8-10