Ek het toe iets gehoor soos die geluid van 'n groot menigte, soos die gedruis van 'n groot watermassa en soos die gedreun van swaar donderweer. Hulle het uitgeroep:“Prys die Here!Die Here ons God, die Almagtige, heers nou as koning.