Die Openbaring 19:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander mense is doodgemaak met die swaard wat uitgegaan het uit die mond van die Ruiter op die wit perd. Al die roofvoëls het hulle dik geëet aan die vleis.

Die Openbaring 19

Die Openbaring 19:14-21