Die Openbaring 19:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uit sy mond het daar 'n skerp swaard uitgekom om die nasies mee te tref, en Hy sal hulle met 'n ystersepter regeer. Hy sal self die parskuip trap vir die wyn, die wyn van die toorn en die oordeel van God, die Almagtige.

Die Openbaring 19

Die Openbaring 19:11-20