Die Openbaring 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy oë het soos vuur gevlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Daar was 'n Naam op Hom geskrywe wat niemand anders ken nie, net Hy self.

Die Openbaring 19

Die Openbaring 19:11-13