Die Openbaring 18:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die mate waarin sy gepronken in wellus gelewe het,in dié mate moet julle haar pyn en droefheid aandoen.Sy sê by haarself:‘Ek sit as koningin op my troon.Ek is nie weduwee nie, en treur sal ek nooit nie.’

Die Openbaring 18

Die Openbaring 18:3-8