Toe het ek 'n ander stem uit die hemel hoor sê:“Gaan uit haar uit, my volk,sodat julle nie aan haar sondes deel kryen die plae wat oor haar kom, julle ook tref nie.